Dec
6
06:00PM

🎄🎉Kersliggie Ride🎄🎊

Fri, 6 Dec 2019
from 6:00pm to 10:00pm

by Christie Bester
Posted: over 4 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 day before
Ends: 10:00pm (duration is about 4 hours)

📢Vertrek om 18:00 vanaf Caltex Garage Zastron str na DBV (SPCA) om n donasie namens HOG Bloemfontein te oorhandig en na hul liggies te kyk. R10 / persoon toegangsfooi by DBV (bring asb kontant) Na ons besoek aan DBV vertrek ons op roete na verskeie huise met Kersliggies. Daar is ook een huis waar ons vrywillige Donasies kan gee vir n gestremde dogtertjie. Daarna gaan ons iets lekker eet en drink.
NB ❗ Indien dit reën gaan ons nog steeds met motors na DBV ry en daarna iewers lekker kuier. Kersliggies sal ongelukkig nie aan wys as dit reen nie 🎄🎊🎉

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
50 people did not reply.

3 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

  • [2019-Dec-06 05:47 AM] Christie Bester: Updated

Comments --

Loading...