Nov
2
08:30AM

Bloemfontein Mesklub Skou en kompitiesie

Sat, 2 Nov 2019
from 8:30am to 10:00am

by Christie Bester
Posted: over 4 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 day before
Ends: 10:00am (duration is about 2 hours)

Die Bloemfontein Mesklub hou n skou en ook n kompitisie op Saterdag 2 November by die Primere Skool Universitas. Ons eie Dr Franco Erasmus gaan HOG die dag verteenwoordig in n mesmaak kompitiesie teen n lid van n 4×4 klub. Die Klub wat sy deelnemer die meeste ondersteun gaan n handgemaakte mes wen wat dan weer verkoop of opgeveil kan word.
Vertrek vanaf Dealership om 08:30

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
53 people did not reply.

2 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...