Nov
23
09:00AM

by Christie Bester
Posted: over 4 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 day before
Ends: 10:00am Sunday 24 November 2019 (duration is 1 day)

HOG Bloem se Jaarlikse Kamp Sleepover word weer gehou by Forever Resort Gariepdam.
Vertrek om 09:00 vanaf Human HD via Smithfield en Bethulie na Gariepdam. Kostes R200 /persoon. Staanplek, ys, vuur, braaiers stoele en tafels ingesluit. (Ontbyt oppad, vleis vir Saterdag aand se braai en ontbyt Sondag is vir elkeen se eie sak)
Daar sal n backup voertuig wees vir coolbags. AL DIE ANDER KAMP TOERUSTING MOET OP JOU BIKE SAAM RY 🛵🛵😜
Details vir Sat en Sondag onbyt volg binne kort sodra bevestig. Betaal asb R200 in HOG Bloem se rekening voor of op Dinsdag 19 Nov 📌

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
53 people did not reply.

0 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...