Jun
17
02:00PM

RUGBY RY !! Cravenweek vir LSOB Skole.

Mon, 17 Jun 2019
from 2:00pm to 4:00pm

by Christie Bester
Posted: almost 5 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 6 hours before
Ends: 04:00pm (duration is about 2 hours)

SA Rugby se Cravenweek vir LSOB Skole 2019 word gehou by Sentraal Hoërskool Bloemfintein. Alle Harley’s word uitgenooi om aan die opening seremonie van die toernooi deel te neem en met die Vrystaat (Hoof wedstryd) op die veld te ry. Hierdie is n geleentheid waar Harley’s hul ondersteuning kan wys vir hierdie spesiale kinders. Vertrek 13:45 vanaf Chicago Lounge, 2e Laan
14:30 Opening Seremonie
15:30 Hoof wedstryd.

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
51 people did not reply.

3 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...