Jun
8
01:00PM

LoH-OmGee: Athalia Uitreik

Sat, 8 Jun 2019
from 1:00pm to 4:30pm

by Charmain Pagel
Posted: about 5 years ago
Updated: about 1 year ago by Charmain Pagel
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 2 days before
Ends: 04:30pm (duration is about 4 hours)

Middag HOG-dames

LOH-OmGee: Athalia Uitreik: 8 Junie

Ons gaan kruideniersware soos pasta, rys, suiker en koffie en onbenutte (gebruikte) klere en huishoudelike items aan Athalia Uitreik skenk.

Donasies kan van Maandag, 3 Junie af in die krat by die klubhuis geplaas word. Houers en kartondose wat te groot vir die krat is, kan van Vrydag, 7 Junie af by die klubhuis afgegee word. 🙏🏻🙏🏻

Nadat ons die donasies afgegee het, gaan die dames by Jimmy’s Killer Prawns saamkuier.

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
53 people did not reply.

1 person replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...