Mar
2
06:00AM

HOG Sleepover Maart '19

from 6:00am Sat, 2 Mar 2019
to 12:00am Sun, 3 Mar 2019

by Christie Bester
Posted: over 5 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: None
Ends: 12:00am (duration is about 18 hours)

Ons beplan n Sleepover – Longrun wat die volgende insluit: Vertrek Saterdag oggend vanaf Bloemfontein na Creative Rides in Bryanston Johannesburg. 400km +- 5 ure se ry.
www.creativerides.co.za
Daarna vertrek ons om 13:00 na Gasmonkey Pub & Grill in Vanderbijlpark vir n lekker Pub Lunch. 95km +- 1 en half uur se ry. www.gasmonkeypubandgrill.co.za
Vertrek ongeveer 16:00 na Parys. 53km +- 1uur se ry. Ons slaap oor in Parys.
Verblyf in Parys is gereel by Le Grand Chateau Hotel.
Kostes: R400/persoon wat deel maw(R800 vir n couple) R600 vir n enkel persoon en R900 vir n familie kamer met 3 persone. Ontbyt by Hotel is R80 per persoon ekstra. Elkeen betaal self vir ontbyt.
www.lgchotel.co.za
Aandete gaan ons lekker kuier by Jimmy Jaggers Bar & Grill.
Vertrek Sondag terug na Bloem.
Afsny datum vir besprekings is Vrydag 22Feb. Betalings vir verblyf moet asb in Bfn HOG rekening gemaak word voor of op 25 Feb.

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
52 people did not reply.

3 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...