Dec
1
09:00AM

"Summer Sleepover" met n verskil

from 9:00am Sat, 1 Dec 2018
to 11:00am Sun, 2 Dec 2018

by Christie Bester
Posted: over 5 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 day before
Ends: 11:00am Sunday 02 December 2018 (duration is 1 day)

HOG “survival” sleepover by Gariepdam. Almal word genooi om jou tent / bivvy en slaapsak op jou bike te laai en vir 1 aand saam te kom kamp by Gariepdam:
Daar sal n voertuig saam ry om koeler boxes op te laai (met jou eie dop en tjop in). Braaier, hout, ys en stoele sal voorsien word. Roete sal later bevestig word.
Kostes: R200 / persoon

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
49 people did not reply.

3 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...