Aug
12
10:00AM

HOG /Widow Sons Charity dag

Sat, 12 Aug 2017
from 10:00am to 12:05pm

by Johan Laubscher
Posted: almost 7 years ago
Updated: about 3 years ago by Johan Laubscher
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 day before
Ends: 12:05pm (duration is about 2 hours)

Vertrek 10H00 vanaf Dealership

HOG het Widow Sons se uitdaging aanvaar en skenk R1000 aan die projek , help asb.ons soek soveel moontlik Harleys op die dag om ’parade te ry by die geleendheid asb. , RSVP

VOEDI VOEDSEL CHARITY RUN Hierdie familie pretdag word aangebied deur Athalia & Radio Rosestad.

Saterdag 12 Augustus’17 by Bfn Skougronde met n HOG parade ry om 11:00

Toegangsgeld is R10 of 2 blikkies kos

Daar is ook onder andere die volgende:
Biertuin
Gaskunstenaars
Bokkie rugby
Voortrekkers
Kos stalletjies
Uitstallers
Modeparades
Luister uit vir die radio advertensies op Rosestad

Location

Bloem Skou

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
46 people did not reply.

1 person replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...