Jul
11
08:30AM

Winter Trip to Parys

from 8:30am Sat, 11 Jul 2015
to 10:30am Sun, 12 Jul 2015

by Gerben van Niekerk
Posted: almost 9 years ago
Updated: about 1 year ago by Gerben van Niekerk
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 week before
Ends: 10:30am Sunday 12 July 2015 (duration is 1 day)

Glo dit of nie, dit is alweer sulke tyd!! Ons wintertrip is op hande en beplan ons hierdie jaar ‘n wonderlike uistappie na Parys ( ongeveer 325 km’s) waar ons in die SunWa Riverlodge gaan oornag. Ons het die naweek ook ‘n week vroeer gemaak vir die lede wat miskien met skoolvakansie wil weggaan asook om in te pas by die konsert van Steve Hofmeyer.

Ons beplan om te vertrek om 09h00 vanaf die “dealership” en sal onderweg ‘n paar stoppe maak – die finale roete sal die oggend by die “dealership” tydens “briefing” gegee word.

Die kostes beloop R 1 000.00 per person wat die volgende insluit.
1. Vertoning met Steve Hofmeyer
2. Driegang maal
3. Verblyf –Hout Log Cabins – Dubbel verdieping- Elke kamer is apart met sy eie ingang, onsuite en klein kombuisie. Elke kamer is ook toegerus met verwarmer, ekstra komberse ens.
4. Ontbyt – Sondagoggend.

Indien iemand sou belangstel aan ‘n toer na die Dome- Bekende Vredefort Koepel, is die koste R 300,00 ekstra. Die Vervoer sal verskaf word deur die Lodge met verversings ens…. Die wat nog nie daar was nie,,, hier is jou kans!!

Location

SunWa River Lodge, Parys

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
55 people did not reply.

0 people replied 'yes'.

Reply details hidden.