May
9
09:00AM

Kimberley Sleepover

from 9:00am Sat, 9 May 2015
to 1:00pm Sun, 10 May 2015

by Gerben van Niekerk
Posted: about 9 years ago
Updated: about 1 year ago by Gerben van Niekerk
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 8:00am Mon 4 May 2015
Ends: 1:00pm Sunday 10 May 2015 (duration is 1 day)

Ons beplan om teen 09h00 te vertrek vanaf die dealership na Kimberley. Die pret sal plaasvind by die Kimberley Country Klub vanaf 12h00.

Ons reel verblyf in Kimberley te Halfway House hotel.
http://www.halfwayhousehotel.co.za/rooms.php

Volg asb die bostaande link en besigtig die tariewe, daar is verskeie tipeskamers beskikbaar. Die hotel is die naaste verblyf aan die Country Klub enis baie bekostigbaar.

RSVP by Pine voor Maandag 2015-05-04 sodat besprekings gedoen kan
word.

Location

Kimberley

Replies

Replies are closed.

46 people invited.
46 people did not reply.

1 person replied 'yes'.

Reply details hidden.