Aug
21
03:00PM

Sondag middag run met verskil 😆

Sun, 21 Aug 2016
from 3:00pm to 5:30pm

by Johan Laubscher
Posted: over 7 years ago
Updated: over 3 years ago by Johan Laubscher
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: Starting time
Ends: 05:30pm (duration is about 3 hours)

HOG Sondag middag met ’n verskil , hierdie gaan nie die gewone draai om die dorp wees met koek en tee nie , nee blykbaar hoor ek Mattie en Vivian beplan bietjie verder ry as gewoonlik , so moet nie laat wees nie , perfekte weer ,2 ure van lekker bike ry !! Maak dit gebeur , sien julle Sondag middag 3 uur by College Garage !! Beplan sommer nou vir vroeg Sondag middag ete 💣💥 Oom Frans die HOG’s wil gaan speel !!!

Location

College Garage

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
55 people did not reply.

0 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...