Jun
4
09:30AM

Bulletjie rugby ry , en Kerkbasaar , Waterbron pub en grill

Sat, 4 Jun 2016
from 9:30am to 1:17pm

by Johan Laubscher
Posted: almost 8 years ago
Updated: over 3 years ago by Johan Laubscher
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: Starting time
Ends: 01:17pm (duration is about 4 hours)

“Activities”

Ons het Saterdag asb. soveel moontlik Harleys nodig by die Rugby by President Steyn skool enige Harley eienaar welkom !! Wees asb. 10h00 Saterdag oggend by Waterbron pub en Grill , vir die wat wil saam ry uit “Dorp” ons kry mekaar 9 uur by Emoya vir Koffie by die nuwe Kunsmark waar na ons sal vertrek na Waterbron Pub en Grill net voor 10h00 . R.s.v.p asb. Op team . Ons het getalle nodig vir die rugby en die worsbraai na die tyd !

Let’s go Lets ride

Location

Waterbron Pub en Grill

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
55 people did not reply.

0 people replied 'yes'.

Reply details hidden.