May
28
08:30AM

Brandfort outride kerk kermis

Sat, 28 May 2016
from 8:30am to 12:50pm

by Johan Laubscher
Posted: almost 8 years ago
Updated: about 1 year ago by Johan Laubscher
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: Starting time
Ends: 12:50pm (duration is about 4 hours)

Reëlings vir die outride na Brandfort: kom bymekaar vanaf 08:00 by die dealership om 08:30 te vertrek. Die ouens gaan vir ons n spesifieke plek uithou waar ons kan parkeer. Na ons gekuier en gekoop het kan die wat wil weer Bultfontein om ry vir n bier by die Grasdak waarna ons kan terug ry Bloem toe. Indien iemand vars vleis by die kermis wil koop, sal hulle dit vir ons Maandag saam bring Bloem toe as ons nie dit saam op die bikes wil neem nie. Hulle stel voor ons kom bietjie vroeër as verlede jaar.

Location

Brandfort

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
53 people did not reply.

1 person replied 'yes'.

Reply details hidden.