Feb
14
07:00PM

by Christie Bester
Posted: over 4 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 2 weeks before
Ends: 11:00pm (duration is about 4 hours)

Die gewilde Arco Orchestra & Singers bied n Valentines Bling & Black Tie Ball aan op 14 Feb by die gewilde Ramblers klub Bloemfontein.
Alle HOG lede is welkom om LOH te join vir hierdie GREAT event.
Elkeen bespreek en betaal sy kaartjie op Computicket en reply dan op Team App “Going”. Daar sal dan tafels spesiaal vir HOG groep gehou word.
❗Indien jy belangstel, reply “Maybe” wanneer jou kaartjie bespreek is, verander jou reply na “Going” op Team App.
Daar is nog net n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
51 people did not reply.

0 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...