May
15
02:00PM

Ladies Of Harley Fund Raiser "Couples Jag naweek"

from 2:00pm Fri, 15 May 2020
to 9:00am Sun, 17 May 2020

by Christie Bester
Posted: about 4 years ago
Updated: almost 3 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 month before
Ends: 9:00am Sunday 17 May 2020 (duration is 2 days)

LoH beplan ’n “couples” jagnaweek (15 – 17 Mei) op die plaas Alpha, Smithfield, om fondse vir LoH te genereer. Die geld sal hoofsaaklik vir die jaareindfunksie aangewend word.
Pagel Trust skenk 5 waterbokke en 5 blouwildebeeste vir hierdie doel aan LoH. Dit is net vir “couples” en slegs vir HOG-lede.

Die koste beloop R 6 000 per “couple”, wat akkommodasie en die skiet van ’n waterbok en blouwildebees insluit.

Elke persoon is vir sy eie eet-en drinkgoed verantwoordelik en etes sal vooraf onderling tussen die dames uitgeklaar word.

Ons kan ongelukkig net 5 “couples” akkommodeer. Indien jy belangstel, antwoord asb “maybe” op Team App en verander dit na “yes” sodra jy betaal het. Die geld moet asb in HOG Bfn rekening inbetaal word met jou naam en LOH Jag as vereysing. Die eerste vyf persone wat betaal, sal geakkommodeer word.

Mooi dag.
Charmain

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
54 people did not reply.

1 person replied 'yes'.

Reply details hidden.

  • [2020-Feb-27 06:50 AM] Christie Bester: Updated
  • [2020-Feb-27 07:33 AM] Christie Bester: Updated
  • [2020-Feb-27 07:36 AM] Christie Bester: Updated

Comments --

Loading...