Feb
22
11:00AM

HOG Sleepover na Kimberley

from 11:00am Sat, 22 Feb 2020
to 9:00am Sun, 23 Feb 2020

by Christie Bester
Posted: over 4 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 1 week before
Ends: 09:00am (duration is about 22 hours)

HOG sleepover, Diggies Lodge Kimberley. Vertrek vanaf Human HD na Kimberley (N8)

Lekker Pub Lunch by Star of The West in Kimberley. (Elkeen betaal sy eie middag ete)
Stop vir nog n koue 🍺oppad na Diggies Lodge.

Aandete is n lekker braai en kuier om die boma en langs die swembad. Daarna kan daar lekker gekuier word in Diggies Pub met “live music”
Kostes: R920 vir 2 persone (R460 elk) en R710 vir enkel persoon.

Kostes sluit in: Verblyf, braai met bykos, vuur en ys.
Eie drank kan saamgeneem word vir die aand se braai.
Betaal asb gelde in HOG Bfn rekenig.

❗Indien daar iemand is wat net vir die Pub Lunch wil saam ry en nie oorslaap nie maar terug ry, laat weet asb per Wats app ( Christie) en reply hier op Team App as Maybe !

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
49 people did not reply.

3 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

  • [2020-Jan-22 06:45 AM] Christie Bester: Updated
  • [2020-Jan-22 06:46 AM] Christie Bester: Updated
  • [2020-Jan-24 04:01 PM] Christie Bester: Updated
  • [2020-Feb-10 07:45 PM] Christie Bester: Updated
  • [2020-Feb-11 06:10 AM] Christie Bester: Updated
  • [2020-Feb-12 06:23 AM] Christie Bester: Updated

Comments --

Loading...