by Christie Bester
Posted: over 4 years ago
Updated: almost 2 years ago by Christie Bester
Visible to: public

Time zone: Pretoria
Reminder: 2 hours before
Ends: 11:00pm (duration is about 5 hours)

Hierdie gaan heel waarskynlik ons laaste HOG New Members Evening vir die jaar wees๐ŸŽ‰ Moenie uitmis nie๐Ÿ“Œ Bring en Braai. Bykosse en vuur sal voorsien word. Baie belangrik ๐Ÿ“ข: Human HD gaan Donderdag aand vir
HOG Members Only die Dealership vanaf 18:00 tot 20:00 oopmaak om solank die Black-Friday Specials te kan koop๐Ÿ“Œ Hierdie is ekslusief net vir HOG Members๐Ÿ’ฃโ—As jy wil koop, hier is nou die tyd om die stormloop te mis.

Replies

Replies are closed.

0 people invited.
51 people did not reply.

3 people replied 'yes'.

Reply details hidden.

Comments --

Loading...